Saterdag, April 4, 2020

VROUE WAT GLO

Om stil te word by God

Dis belangrik om tyd te maak om stil te word en jou gees te verruim, maar dis soms moeilik om by jou goeie voornemens te bly.

[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan...
Liesel Krause-Wiid

Die geskenk van genade

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoen-godsdiens nie, want alles gaan oor genade. ’n Ruk gelede...

HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!