Maandag, Februarie 17, 2020

Vroue wat Glo

[OUDIO] Hou op verskonings maak

Episode 1: Hou op verskonings maak #RegteVroueRegteGeloof-REEKS met Karien Basson Kliek hier vir meer episodes. 
Sonika Kruger

[OUDIO] Hoe om… voluit en vreesloos te leef

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER.  As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is...

[#RegteVroueRegteGeloof] Laat gaan en laat God

Episode 2: Laat gaan en laat God #RegteVroueRegteGeloof-REEKS met Karien Basson Kliek hier vir meer episodes. 

[OUDIO] Hoe om… met God te gesels

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap...
Greta Muller

[Video] Om méér vir mense om te gee

Die kuns is nie om minder van  jouself te dink nie, maar eerder  om minder aan jouself te dink.  Om ander se behoeftes eerste raak  te sien, sê GRETA...

[#RegteVroueRegteGeloof] Oppas! Woorde maak seer

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en...

[VIDEO] Oppas! Woorde maak seer

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en...
Geloofsvraag

Wat as my huwelik wankel?

My man is verslaaf aan sy werk en luister skaars wanneer ek praat. Hy is kortaf met my en die kinders en weier om oor geestelike dinge te gesels....

Hoe om… oor God te dink

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie waar jy bly, waarmee jy...
Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] Hoe kan ek God meer vertrou?

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat...
King Price

Bekendes