fbpx
Dinsdag, November 19, 2019

Vroue wat Glo

HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.

As dinge anders vir jou uitwerk

Jy neem die beste besluite met die inligting tot jou beskikking. Nogtans kyk jy dikwels terug en wens dinge het anders verloop. MAANDAG Niemand het gesê jy sal nie probleme hê...
video

[VIDEO] Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig

Paulus sê ons gees is gedurig in stryd met God se Gees binne ons. Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig en die...

Wanneer jou gebed verhoor word

Jy moet ’n belangrike besluit neem en vra biddend vir die regte antwoord. Dan “hoor” jy niks en wonder of jý Sy stem kan hoor? MAANDAG God praat vandag nog steeds...
Liesel Krause-Wiid

Maak gebed jou eerste keuse

As die bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie by ander daaroor kla of self planne beraam nie. Begin net bid. Ons los te dikwels gebed...

Ja vir God, nee vir die kerk?

Al hoe meer lidmate verlaat die hoofstroomkerke. Hierdie mense is nog lief vir die Here, maar voel nie meer tuis in die sisteem nie. Wat nou? Kobus Kok was pastoriekind...
video

[VIDEO] Hoop is om môre se musiek vandag te hoor

Meer as tweeduisend jaar gelede het die antieke Griekse filosoof Plato gesê dit wat die mens van die res van die skepping onderskei, is hoop. Omdat ons glo, weet ons...

7 goeie gewoontes om aan te leer

Gewoontes verander jou dade en dít verander weer jou lewe. Jannie le Roux wys wat jy elke dag kan doen om geestelik sterker te wees. Moenie jou geestelike lewe...

Gee my kalmte en meer geduld

Geduld is om kalm te bly in moeilike situasies. Dit is nie net om te wag nie, maar om met die regte gesindheid te wag. MAANDAG Verdraagsaamheid en uithouvermoë is goeie...

Wanneer jy te veel dink

Ontleed jy alles tot in die fynste besonderhede? As jy te veel tob, kan dit jou op een plek hou of jou in die verkeerde rigting stuur. MAANDAG Jou gedagtes bepaal...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!