Woensdag, November 13, 2019

Vroue wat Glo

verkeerde keuses

Wanneer jy verkeerde keuses maak

Soms doen ons simpel dinge. Agterna is ons spyt oor daardie besluit, maar dit is te laat om die horlosie terug te draai. ngelukkig het hierdie dom dinge dikwels ernstige,...

Van net-net oorleef tot waarlik lééf

Hartswonde is onsigbaar vir die wêreld. Genesing daarvan lê in die feit dat jy oorleef het, want jy kan kies om te begin leef, sê ALMARIE DU PREEZ. Helder oordag...

Die hart van God – vroue in sending

Merkwaardige sendingvroue leef voort in publikasie. Ds Lisel Joubert en Dr Isabel Murray, die samestellers van Die hart van God, het albei voormoeders in die sending gehad. Vandag is Lisel...

Hoe om… uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om te ontdek wat regtig belangrik is. Mense sê graag dat hulle die...
video

[VIDEO] As bekommernis aan jou knaag, begin bid

Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Ons vertel dikwels vir almal hoe groot die berg voor ons is, in plaas van om met die Een te...
video

[VIDEO] Hoe neem jy die regte besluit

Wat jy vandag kies, het ’n regstreekse invloed op hoe jou lewe môre gaan lyk. Ons is na God se beeld geskep, dus het ons ook onder meer die vermoë...

Hoe om versoekings te systap

Niemand spring versoeking vry nie, maar met slim beplanning en ’n goeie strategie kan jy gelukkig betyds wegstap. So word jy sterker en bou jy karakter. Wanneer Jeremia in ’n...
video

[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan...

“Sukses gaan oor meer as matriek”

Jeanette Moos het arm grootgeword en moes vroeg uit die skool gaan. Die regte mense het vir haar hoop gegee vir die toekoms en nou kan sy ook ander...
Monte en Cathy Jordaan

“In ’n wolk dwarsdeur ’n ongeluk”

Daar is tye wanneer ons eie planne geen effek op ’n situasie het nie, slegs Sy almag. Dit het Monte Jordaan een reënerige dag besef. ’n Man kom na ons...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes