fbpx
Dinsdag, November 19, 2019

Vroue wat Glo

Daar is krag in woorde

Is een van jou verhoudings al verwoes deur woorde? JOHAN SMIT leer ons dat as jy die regte dinge sê, jy die berge tussen julle kan versit. “Ek is jammer” Ons...

Geluk is ’n manier van doen

Werklike blydskap kom nie van buite af nie. Die vreugde wat ons in God vind, gee ons die innerlike krag om enige situasie te hanteer. MAANDAG Jy hoef nie perfek te...

Hoe om te weet wat my doel is

’n Mens het unieke talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal, sê Frans Cronjé. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Net ’n...

Kry vrede in die gejaag

Ons is almal op soek na vrede... vir ons land, gesin, huwelik en binneste. Maar in die gejaagdheid vind ons net ontevredenheid met die lewe. Baie mense voel moeg en...

As jy ’n fout gemaak het…

Om jou misstap te erken verg moed. Dit beteken egter nie dat jy jou fout is nie, eerder dat jy groter as dit is. MAANDAG Almal tree soms verkeerd op, want...

Wat maak ek nou eintlik hier?

Leef jy jou lewensdoel? Sonde beteken “om jou doel mis te loop”. Jy moet behoeftes raaksien en met jou vermoëns ’n verskil op aarde maak. “iskien is dit juis met...

Jou lewe kan sensasioneel wees!

Is jy tevrede met hoe jou lewe op die oomblik is? Gebruik hierdie praktiese raad van hoogvliegvroue om jou weer op die regte spoor te plaas. Luister na jou emosies...

Vroue praat oor… God se grootheid

Die lewe bring storms, uitdagings en vir baie van ons ook die herinneringe aan ’n rou seer wat diep lê. As gelowige vrou kan jy egter in elke seisoen...

Bly hoop in wanhopige tye

Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof, maar sonder hoop nie eers een sekonde nie. Meer as tweeduisend...
video

[VIDEO] HOE OM… te weet wat God se wil is

Jy kán daardie vrede kry wat alle verstand te bowe gaan.
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!