Woensdag, November 13, 2019

Vroue wat Glo

Wilma-Louise Piek

Wilma-Louise Piek glo dat alles net deur God se genade gebeur. Met hierdie uitgangspunt doen sy groot werk in weerlose mense se lewens. Vandat ek kan onthou, het ons elke...

Wat jy vandag kies, beïnvloed jou môre

Keuses, keuses... sommige is maklik, ander is gekompliseerd en kan jou lewe vir altyd in ’n ander koers stuur. Kies daarom slimmer. Jy wil iets so eenvoudig doen soos water...

Vroue praat oor… God se grootheid

Die lewe bring storms, uitdagings en vir baie van ons ook die herinneringe aan ’n rou seer wat diep lê. As gelowige vrou kan jy egter in elke seisoen...
video

[VIDEO] Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig

Paulus sê ons gees is gedurig in stryd met God se Gees binne ons. Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig en die...

Om jou toekoms self te wil bepaal

Sommige mense is nooit tevrede nie tensy hulle in beheer van elke situasie in hulle lewe is. Hulle probeer alles self uitwerk en is sielsongelukkig. MAANDAG Wat beteken dit om beheer...

Hoe om… te weet wat in die hemel wag

Gelowiges weet ná die dood wag die hemel. ISAK BURGER beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe ná die dood...
vroue wat glo

Nuusbrief vir vroue

Teken in op Vroue wat Glo se weeklikse e-nuusbrief, Regte vroue. Regte geloof, wat op 16 Maart die lig sien.
Liesel Krause-Wiid

Ek wil verander, maar hoe?

’n Erkende fout is halfpad oorwin. Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Jy sit in ’n vergadering en die partye...

Mag mens meer en beter goed begeer?

Watter vrou is nie gaande oor ’n nuwe paar skoene of iets moois vir die huis nie? Maar wat as mens besit word deur jou besittings? Of dit nou die...
video

[VIDEO] Hoe om vergenoeg te wees

Niemand spring probleme vry nie. Die kuns is om die klein dingetjies te waardeer en te lag oor die dag wat kom, glo KARIEN BASSON.
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes