Vrydag, Desember 6, 2019

Vroue wat Glo

Om te lag is die beste medisyne!

’n Vrolike skaterlag verminder stres, verbeter jou bui, gee jou immuniteit ’n hupstoot en kan selfs pyn verlig. Geen wonder dat Salomo vreugde aanbeveel nie! MAANDAG Sien die snaakse in elke...

HOE OM… te weet wat God se wil is

Moet jy ’n belangrike besluit neem? Miskien lê jy snags wakker daaroor. LIESEL KRAUSE-WIID gee riglyne oor hoe jy kan weet wat God vir jou wil hê.

As jou gemoed wipplank ry

Al weer ’n “af” dag? Moenie skaam wees vir jou gevoelens nie, selfs Jesus het emosies gewys. Hoe jy jou buie hanteer, is wat belangrik is. MAANDAG Emosies is nie altyd...

Die hart van God – vroue in sending

Merkwaardige sendingvroue leef voort in publikasie. Ds Lisel Joubert en Dr Isabel Murray, die samestellers van Die hart van God, het albei voormoeders in die sending gehad. Vandag is Lisel...
The Message Trust

Styg uit bó jou omstandighede

The Message Trust inspireer jongmense uit arm gemeenskappe en mense wat in die tronk is, om hulle te bekeer en bo hulle omstandighede uit te styg.
video

[VIDEO] Hoe om lief te hê

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê Liesel Krause-Wiid. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn.
video

[VIDEO] Hoe neem jy die regte besluit

Wat jy vandag kies, het ’n regstreekse invloed op hoe jou lewe môre gaan lyk. Ons is na God se beeld geskep, dus het ons ook onder meer die vermoë...

“My gesin was sonder kos of hoop”

Edith Musankwa se gesin het lank gesukkel om kop bo water te hou. Daar was dikwels nie eens kos om te eet nie. Dit het alles verander nadat sy...
video

[VIDEO] Hoe om te weet wat in die hemel wag

Daar is baie dinge oor die hemel wat ons nie weet nie. Selfs oor dít wat die Bybel ons wel meedeel, is daar verskillende interpretasies. Die één feit waaroor ons...

Hoe om… uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om te ontdek wat regtig belangrik is. Mense sê graag dat hulle die...
I love my smile
L'Aquila
Pretoria FM
Elite tente

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!