Saterdag, Januarie 18, 2020

Vroue wat Glo

Hoe om… uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om te ontdek wat regtig belangrik is. Mense sê graag dat hulle die...

Hoe om versoekings te systap

Niemand spring versoeking vry nie, maar met slim beplanning en ’n goeie strategie kan jy gelukkig betyds wegstap. So word jy sterker en bou jy karakter. Wanneer Jeremia in ’n...

Hoe om… vergenoeg te wees

Ek sien onlangs ’n kleurryke yskasmagneet in ’n winkel. Volgens die magneet moet ’n mens, as jy gelukkig wil wees, nie ooremosioneel wees nie, maar glo en vertrou. Jy...
video

[VIDEO] As bekommernis aan jou knaag, begin bid

Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Ons vertel dikwels vir almal hoe groot die berg voor ons is, in plaas van om met die Een te...

Hoe staan ek op na ’n terugslag?

Ons weet nie wat om die draai wag en watter krisisse voorlê nie. Een ding bly egter staan: Hy laat ons nooit los nie. “Hy wat nie sy kruis opneem...

Is jy te lief vir jouself?

Selfies, Facebook, kerkwees – die eie ek speel ’n al hoe groter rol in ons verstaan van die wêreld vandag. Wat is ’n gesonde Bybelse siening hieroor? Jy het dalk...

Sien probleme as geleenthede

Dalk het dinge vir Josef verkeerd gelyk terwyl hy in die tronk was, maar eintlik was alles perfek volgens God se plan. Gelukkig weet nie een van ons wat elke...

Liefde is altyd die antwoord

Liefde is nie ’n gevoel nie, dis ’n daad. Dis ’n werkwoord. Om ander lief te hê is altyd goeie medisyne. En dit werk vir almal! Niemand is teen die...

Geloof begin in jou brein

Dit wat in jou kop gebeur, bepaal jou lewe. Maar hoe werk die brein en hoe beïnvloed dit jou verhouding met God? Deur Roelof Botha Alles wat ons beleef, is...
video

[VIDEO] Hoe om te weet wat my doel is

Net ’n klein groepie mense is gelukkig genoeg om van ’n jong ouderdom af al te besef wat hulle doel is, want vir die meeste van ons is dit...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!