Maandag, Februarie 17, 2020

Vroue wat Glo

Laat elke oomblik van die dag tel!

Iemand het eenkeer gesê: “All real living is meeting!” Ons leef in oomblikke van ontmoetings. Dit is die tye in ons lewe wat ons goed onthou. Daar is die storie...

Minderbevoorregte kinders se opvoeding is ons passie

Vastfontein het begin as ’n opdrag om ’n verskil te maak in ’n arm gemeenskap. Vandag verbeter hierdie opvoedingsprojek die lewens van baie minderbevoorregte kinders.

Kies jou woorde versigtig

Wat jy sê, is soos tandepasta wat uit die buisie gedruk word. Net soos dit nie teruggedruk kan word nie, kan woorde nie ongedaan gemaak word nie. Dit wat jy...

Geloof begin in jou brein

Dit wat in jou kop gebeur, bepaal jou lewe. Maar hoe werk die brein en hoe beïnvloed dit jou verhouding met God? Deur Roelof Botha Alles wat ons beleef, is...

Sien probleme as geleenthede

Dalk het dinge vir Josef verkeerd gelyk terwyl hy in die tronk was, maar eintlik was alles perfek volgens God se plan. Gelukkig weet nie een van ons wat elke...

Hoe om… te weet wat in die hemel wag

Gelowiges weet ná die dood wag die hemel. ISAK BURGER beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe ná die dood...

[VIDEO] Hoe om te weet wat my doel is

Net ’n klein groepie mense is gelukkig genoeg om van ’n jong ouderdom af al te besef wat hulle doel is, want vir die meeste van ons is dit...

“Sukses gaan oor meer as matriek”

Jeanette Moos het arm grootgeword en moes vroeg uit die skool gaan. Die regte mense het vir haar hoop gegee vir die toekoms en nou kan sy ook ander...

Hoe om… lief te hê

Daar is die staaltjie van ’n man wat bid: “Ek het vandag nog met niemand lelik gepraat nie. Ek het nog niemand geskel nie, ek was met niemand onbeskof...

VRAAG EN ANTWOORD… Karien Basson

Karien Basson, Vroue wat glo se redakteur, wil ander versterk deur altyd opreg te wees in hulle menswees, al verstaan hulle nie die kronkelpaaie van die lewe nie. MY LEWE...
King Price

Bekendes