Maandag, Julie 16, 2018

stories van hoop

“Ek wou graag ’n verskil maak”

Themba Maluleke wou graag ’n verskil maak in die lewens van arm kinders. Iemand het sy droom raakgesien en besluit om daarin te belê en so het Truth, Hope...

“Sukses gaan oor meer as matriek”

Jeanette Moos het arm grootgeword en moes vroeg uit die skool gaan. Die regte mense het vir haar hoop gegee vir die toekoms en nou kan sy ook ander...
U-turn Homeless Ministries

Hoop vir hawelose mense

U-turn Homeless Ministries help mense om op straat te oorleef. Die organisasie se rehabilitasieprogram help om lewens te herbou en hoop te gee vir die toekoms.
The Message Trust

Styg uit bó jou omstandighede

The Message Trust inspireer jongmense uit arm gemeenskappe en mense wat in die tronk is, om hulle te bekeer en bo hulle omstandighede uit te styg.

Minderbevoorregte kinders se opvoeding is ons passie

Vastfontein het begin as ’n opdrag om ’n verskil te maak in ’n arm gemeenskap. Vandag verbeter hierdie opvoedingsprojek die lewens van baie minderbevoorregte kinders.

’n Leerskool wat werkloses help

POPUP leer mense in minder-bevoorregte gemeenskappe die nodige vaardighede om hulle lewens te verander. So speel hulle klaar met werkloosheid en maak ’n blywende verskil.

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,348IntekenaarsTeken aan