Vrydag, Julie 10, 2020

WEN

Wen een van twee geskenkpakke van NAAK

Die woordeboekverklaring van naak is: ontbloot; onbedek; openbaar; heeltemal sigbaar. NAAK is dus ’n klerereeks vir die ware jy. Dit is nie gekoppel aan huidige modes nie, maar vier...

’n Groot dankie aan al ons lesers!

Aan die begin van 2020 kyk ons met groot dankbaarheid op die afgelope jaar terug. Wanneer ons ’n nuwe uitgawe saamstel, is ons nie altyd seker hoe lesers gaan reageer...
Kroko

Wen een van 3 geskenkpakke van Kroko

Die voete is die hardwerkendste en verwaarloosde deel van ons liggaam. Ons bederf ons gesig, vel en hande met verskillende rome en maskers, maar tog ignoreer ons die voete...
Kideroo

Wen ’n geskenkpak van Kideroo

KIDEROO vervaardig gehalte-, handgemaakte linne en dekor vir babakamers. Elke item word met liefde gemaak van 100% katoen en gedruk met baba-vriendelike ink, wat dit lieflik sag en veilig...
CELLU.LITE

Wen een van 9 geskenkpakke van CELLU.LITE

Almal sukkel met selluliet – selfs rietskraal vroue. CELLU.LITE is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om klaar te speel met hardnekkige selluliet en vetselle. Cellu.lite-jel kom saam met...
wen JanaS

Wen een van 5 geskenkpak van JanaS

JanaS vervaardig die beste kwaliteit, handgemaakte klere en is trots op die uitstekende diens wat hulle aan klante lewer. Hulle doen ekstra moeite om die mees unieke lap te...
CMP kids

Wen een van 2 CMP-kids boekpakkette

CMP-kids neem Jesus se opdrag, “Laat die kindertjies na My toe kom…” (Markus 10:13), baie ernstig op. Met elke publikasie wil ons kinders in die regte rigting stuur. Spreuke 22:6...

Wen een van 3 Skinny Tan™ geskenkpakke

SkinnyTan™ is uniek geformuleerde selfverbruiningsprodukte wat ontwerp is deur twee Australiaanse ma’s wat die verbruining en gesondheid van hul vel wou kombineer om dit fantasties te laat voel en...
Petit Love wen

Wen ’n geskenkpak van PETIT LOVE

PETIT LOVE vervaardig duursame klere, meubels en speelgoed vir babas én hulle moderne mammas. Die Herschel Heritage-kinderrugsak is beskikbaar in grys en blou en het ’n spesiale naamkaartjiehouer om jou...
Argilla wen

Wen een van 3 pragtige ARGILLA-stelle!

ARGILLA Stoneware is veelsydige, handgemaakte pottebakkersware waarmee jy kos op ’n unieke stoombraaimetode gaarmaak. Dit kan in die oond of mikrogolfoond gebruik word, in die skottelgoedwasser gewas word en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!