Saterdag, Augustus 24, 2019

Wen ‘n Sunstar geskenkpak ter waarde van R680

Vir Februarie se “Fresh Breath” maand gee Sunstar GUM 'n #FreshBreathPower geskenkpak ter waarde van meer as R680 weg, met alles wat jy nodig het om jou mond vars...

Wen een van 10 Mita’s geskenkpakke ter waarde van R1000 elk!

Tien lesers kan elk wegstap met ’n pragtige en unieke Angel Blessing kussing en -tafelloper ter waarde van R1000 elk! Jou huis is die ruimte waarin jy gemaklik en gelukkig...

Wen ’n Alcare Aloe geskenkpak ter waarde van R600

The House of Aloes vervaardig en versprei produkte onder die handelsnaam Alcare Aloe en is trots Suid-Afrikaans. Oor die jare het Alcare voortgegaan om deur innovering hul gepatenteerde top-kwaliteit produksieprosesse...

Wen ‘n BRITA Hydration Pack ter waarde van R2 600

50 jaar van top waterfiltrering oplossings Vyftig jaar gelede het BRITA die eerste huishoudelike waterfilter ontwerp. Sedertdien is ons toegewyd aan die voortgesette ontwikkeling en verbetering van hierdie tegnologie om...
video

Wen een van 5 Poo-Pourri geskenkpakke ter waarde van R400 elk

Hoe dit werk: 1. Sproei 3-5 keer bo-op die water in die toiletbak. 2. Die natuurlike essensiële olies skep 'n versperring wat die reuk onder die oppervlakte vasvang. 1 botteltjie Poo-Pourri...

Wen een van 3 boekpakkette vir kinders deur CMP-kids

CMP-kids neem Jesus se opdrag, “Laat die kindertjies na My toe kom…” (Markus 10:13), baie ernstig op. Met elke publikasie wil ons kinders in die regte rigting stuur. Spreuke 22:6...

Wen een van 3 mini roll-on velsorg geskenkpakke ter waarde van R225

Debbie Jackson, stigter van Balance Cape Town, stel weereens ’n produkreeks bekend wat ’n wonderlike toevoeging is tot enige velsorg roetine. Elke 10ml roll on serum is ’n klein skatkis...

Wen ‘n kettleCADDY Pizza Oond ter waarde van R2 000

‘n Suid Afrikaans gepatenteerde en vervaardigde produk, vir ons mense. Die sukses van kettleCADDY is gerugsteun deur ‘n 5-jaar waarborg en alhoewel dit eg-tradisionele houtvlam pizzas oplewer, is dit baie...

Wen een van twee Balance Cape Town-kerse ter waarde van R225

Nadat sy vir baie jare op die teer- en stofpaaie van ons pragtige en diverse land gereis het, was Debbie Jackson, stigter van Balance Cape Town, geïnspireer om ’n...

Wen ‘n Sunstar geskenkpak ter waarde van R695

Ter viering van mondgesondheidsmaand in September gee Sunstar ʼn geskenkpak weg ter waarde van R695, verpak met Sunstar GUM se gehalte mondhulpmiddels, insluitende die nuwe Soft-Picks Advanced. Sunstar GUM Soft-Picks...
Harvesters

Bekendes