Vrydag, Junie 22, 2018

Werk en geld

Slimfone: Een van die mees gesteelde draagbare besittings

In ‘n tyd wanneer meeste mense hulle lewens op hul fone geberg het, is slimfone, volgens eisstatistieke van Virseker, steeds een van die draagbare goedere wat die meeste gesteel...
video

[VIDEO] Weet wat van jou geld word

Begroting is eenvoudig ’n plan om jou geld te bestuur en seker te maak jy verstaan die uitwerking daarvan. ’n Tipiese finansiële plan bestaan uit ’n paar dele wat saamwerk...
video

[VIDEO] Dis die klein gewoontetjies wat jou platsak maak

Onthou, jou gewoontes is so deel van jou dat jy maar net sal doen wat jy nog altyd gedoen het as jy nie ’n definitiewe plan het nie. Die goeie...

Wees altyd eerlik, want mense sien die verskil

Vir Lara Doundoulakis, eienaar van Threesixoh PR & Communications, beteken suksesvolle handelsmerke dat ’n besigheid mense se vertroue nie net wen nie, maar verdien. Ek het lank Forever Resorts se...

Weet wat van jou geld word

As jy die woord “begroting” hoor, kry jy koue rillings, amper soos die hiënas in The Lion King as hulle Mufasa se naam hoor. ’n Begroting is eenvoudig ’n plan...
Kellie Becker

Fokus op die groot prent

Kellie Becker, bestuurshoof van Southern Oils, bestuur sy tyd deur by prioriteite te staan en te onthou dat elke taak hom by ’n einddoel moet uitbring. Ek het op ’n...
Wouter Snyman

Leer slegte geldgewoontes af

Om te kom van waar jy nou is tot waar jy wil wees, moet jy ’n nuwe strategie of plan uitwerk. Dieselfde geld vir slegte geldgewoontes.

10 maniere om dié Valentynsdag ‘n hart te steel sonder om ‘n bank te...

Die maand van liefde is toevallig ook die maand waar baie van ons steeds besig is om te herstel na feestyd-oorbesteding.
video

[VIDEO] Hoe om jou kinders te leer oor geld

Ons wil almal genoeg geld hê om ons kinders goed te versorg, en later genoeg hê om hulle ’n geleerdheidte laat kry. Die eerste plek waar jou kind leer hoe...

Selfvertroue is die geheim tot sukses

Anri van der Linde leer elke dag vir meisies en vroue hoe belangrik selfvertroue is. Dit is nog belangriker om leiding by die werk te neem. Ek was nooit een...
Epimax

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,270IntekenaarsTeken aan
Epimax