Donderdag, Februarie 20, 2020

Werk en geld

Verander hoe jy oor geld dink

Jou finansiële situasie het eintlik niks met banknote te doen nie. Dit het alles te doen met hoe jy oor geld dink, praat en optree. Een ding wat alle ryk...

Bestuur jou geld reg

Om finansieel vry te wees beteken om met jou inkomste te doen wat jy wil en steeds genoeg oor te hê om van te leef. Die meeste mense begeer werksekuriteit...

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Gebruik wat jy het om ’n inkomste te genereer

Vryheid is om nie te wag tot die einde van die maand om ’n salaris te kry nie, maar om te kan sê: “Ek het R1000 nodig, kom ek...
Wouter Snyman

Leer slegte geldgewoontes af

Om te kom van waar jy nou is tot waar jy wil wees, moet jy ’n nuwe strategie of plan uitwerk. Dieselfde geld vir slegte geldgewoontes.

Maak aftrede jou bang?

Aftrede is nie iets waaraan ons dikwels dink nie. Die statistieke wys dat minder as 3% van Suid-Afrikaners kan aftree sonder om hulle lewenstandaard drasties te verlaag. Selfs meer kommerwekkend...

[VIDEO] Dis die klein gewoontetjies wat jou platsak maak

Onthou, jou gewoontes is so deel van jou dat jy maar net sal doen wat jy nog altyd gedoen het as jy nie ’n definitiewe plan het nie. Die goeie...

Wat jy moet weet oor ryk word

Jy ken seker die ou Chinese spreekwoord: Die reis van ’n duisend myl begin met een enkele tree. Begin net jou geld reg bestuur! Tony Robbins het gesê: “Quality questions...

Laat hoë lewenstandaarde jou beursie leegloop?

Ons leef in ’n tyd waar alles nóú moet gebeur. Daar is nie tyd vir spaar nie. Daarby durf ons nie afsteek by die bure nie. Is die beeld wat...

[VIDEO] Die maklikste manier om beleggings aan te pak

Beleggings hoef nie altyd duisende rande te bedra nie. Jy kan klein begin. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.
King Price
TravelRite

Bekendes