Donderdag, Februarie 20, 2020

Werk en geld

Jesus het nie alles gedoen nie

Jesus het nie alles gedoen nie. En tog hét Hy. Soms was hy ’n ontsettend besige man. Almal het hulle siekes en belemmerdes na Hom toe gebring dat Hy hulle...

10 maniere om dié Valentynsdag ‘n hart te steel sonder om ‘n bank te...

Die maand van liefde is toevallig ook die maand waar baie van ons steeds besig is om te herstel na feestyd-oorbesteding.

Verander hoe jy oor geld dink

Jou finansiële situasie het eintlik niks met banknote te doen nie. Dit het alles te doen met hoe jy oor geld dink, praat en optree. Een ding wat alle ryk...

[VIDEO] Jy spandeer nou geld wat jy eers in die toekoms moet verdien

Die een of ander tyd kom ons almal by ’n stadium dat ons skuld moet maak. Jy sal waarskynlik ’n motor of ’n huis koop, kredietkaartskuld of ’n persoonlike lening...

[VIDEO] Die maklikste manier om beleggings aan te pak

Beleggings hoef nie altyd duisende rande te bedra nie. Jy kan klein begin. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.
om aandag te gee

Om aandag te gee

Die kernpunt waarom ek my terugkeer na God gevind het, was die feit dat ek die ewigheidswaarde van God besef het ten spyte van my aardse krisis. In ’n verhaal...

Praat gereeld oor geld

Dit is nie verstandig om julle geldsake gelate aan jou man oor te laat en nie te weet wat aangaan nie. Bespreek dit vandag met hom. Baie van die dinge...

[Mentorklas VIDEO] Maak seker jy het ’n noodfonds in plek

Wouter Snyman deel advies oor hoe om ekstra geld in jou banrekening te kry. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter. Gebruik die afslagkode...
Wouter Snyman

Wees kundig en maak meer geld

Die doel van welvaart is om meer geld in jou lewe te laat invloei deur middel van byvoorbeeld beleggings of ’n passiewe inkomste. Toe ek net begin leer het oor...

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...
King Price
TravelRite

Bekendes