Verander hoe jy oor geld dink
Jou finansiële situasie het eintlik niks met banknote te doen nie. Dit het alles te doen met hoe jy oor geld dink, praat en optree.
Een ding wat alle ryk...
Bestuur jou geld reg
Om finansieel vry te wees beteken om met jou inkomste te doen wat jy wil en steeds genoeg oor te hê om van te leef.
Die meeste mense begeer werksekuriteit...
[VIDEO] Gebruik wat jy het om ’n inkomste te genereer
Vryheid is om nie te wag tot die einde van die maand om ’n salaris te kry nie, maar om te kan sê: “Ek het R1000 nodig, kom ek...
Leer slegte geldgewoontes af
Om te kom van waar jy nou is tot waar jy wil wees, moet jy ’n nuwe strategie of plan uitwerk. Dieselfde geld vir slegte geldgewoontes.
[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?
Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was.
Wouter Snyman, attooh!
Kliek hier vir meer videos en...
[VIDEO] Dis die klein gewoontetjies wat jou platsak maak
Onthou, jou gewoontes is so deel van jou dat jy maar net sal doen wat jy nog altyd gedoen het as jy nie ’n definitiewe plan het nie.
Die goeie...
Wat jy moet weet oor ryk word
Jy ken seker die ou Chinese spreekwoord: Die reis van ’n duisend myl begin met een enkele tree. Begin net jou geld reg bestuur!
Tony Robbins het gesê: “Quality questions...
[VIDEO] Die maklikste manier om beleggings aan te pak
Beleggings hoef nie altyd duisende rande te bedra nie. Jy kan klein begin.
Wouter Snyman, attooh!
Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.
[VIDEO] Jy spandeer nou geld wat jy eers in die toekoms moet verdien
Die een of ander tyd kom ons almal by ’n stadium dat ons skuld moet maak.
Jy sal waarskynlik ’n motor of ’n huis koop, kredietkaartskuld of ’n persoonlike lening...
Sê nee vir verkeerde skuld
Die beste raad vir geld leen is: Moet dit nie doen nie. As jy nie anders kan nie, loop katvoet vir die negatiewe effek van saamgestelde rente.
Die een of...