Maandag, Mei 25, 2020

Wouter Snyman

Wouter Snyman

[Mentorklas PODSENDING] Is jou geld veilig in die bank?

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en...
Wouter Snyman

Sit geld weg vir onvoorsiene uitgawes

Ons almal beleef een of ander tyd ’n krisis. Die meeste noodgevalle het iets met geld te doen: jou motor breek, die skooluitstappie moet betaal word… Die vraag is nie...

[Mentorklas video] Is jou geld veilig in die bank?

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en...

[VIDEO] Hoe om jou kinders te leer oor geld

Ons wil almal genoeg geld hê om ons kinders goed te versorg, en later genoeg hê om hulle ’n geleerdheidte laat kry. Die eerste plek waar jou kind leer hoe...
Wouter Snyman

Wees kundig en maak meer geld

Die doel van welvaart is om meer geld in jou lewe te laat invloei deur middel van byvoorbeeld beleggings of ’n passiewe inkomste. Toe ek net begin leer het oor...

Sê nee vir verkeerde skuld

Die beste raad vir geld leen is: Moet dit nie doen nie. As jy nie anders kan nie, loop katvoet vir die negatiewe effek van saamgestelde rente. Die een of...

Bestuur jou geld reg

Om finansieel vry te wees beteken om met jou inkomste te doen wat jy wil en steeds genoeg oor te hê om van te leef. Die meeste mense begeer werksekuriteit...
Wouter Snyman

Die verskil tussen goeie en slegte skuld

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Op die oomblik spandeer...
Wouter Snyman

Leer slegte geldgewoontes af

Om te kom van waar jy nou is tot waar jy wil wees, moet jy ’n nuwe strategie of plan uitwerk. Dieselfde geld vir slegte geldgewoontes.

Niemand word oornag ryk nie

Rykdom word nie oornag opgebou nie, dit neem tyd. Die eienaars van Nando’s sê nie verniet dit het hulle 16 jaar geneem om ’n oornagsukses te word nie! ’n Belegging...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!