fbpx
Woensdag, November 20, 2019

GELD kenner artikel

Wouter Snyman

Die verskil tussen goeie en slegte skuld

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Op die oomblik spandeer...
Wouter Snyman

Wees kundig en maak meer geld

Die doel van welvaart is om meer geld in jou lewe te laat invloei deur middel van byvoorbeeld beleggings of ’n passiewe inkomste. Toe ek net begin leer het oor...

Verander hoe jy oor geld dink

Jou finansiële situasie het eintlik niks met banknote te doen nie. Dit het alles te doen met hoe jy oor geld dink, praat en optree. Een ding wat alle ryk...

Verdien so ’n ekstra inkomste

As jy nie op die stadium is waar jy wil wees wat jou geldsake betref nie, is dit dalk tyd om jou eie besigheid te begin. As jy ekstra tyd...

Bestuur jou geld reg

Om finansieel vry te wees beteken om met jou inkomste te doen wat jy wil en steeds genoeg oor te hê om van te leef. Die meeste mense begeer werksekuriteit...

Wat jy moet weet oor ryk word

Jy ken seker die ou Chinese spreekwoord: Die reis van ’n duisend myl begin met een enkele tree. Begin net jou geld reg bestuur! Tony Robbins het gesê: “Quality questions...

Niemand word oornag ryk nie

Rykdom word nie oornag opgebou nie, dit neem tyd. Die eienaars van Nando’s sê nie verniet dit het hulle 16 jaar geneem om ’n oornagsukses te word nie! ’n Belegging...

Sê nee vir verkeerde skuld

Die beste raad vir geld leen is: Moet dit nie doen nie. As jy nie anders kan nie, loop katvoet vir die negatiewe effek van saamgestelde rente. Die een of...

Praat gereeld oor geld

Dit is nie verstandig om julle geldsake gelate aan jou man oor te laat en nie te weet wat aangaan nie. Bespreek dit vandag met hom. Baie van die dinge...

Weet wat van jou geld word

As jy die woord “begroting” hoor, kry jy koue rillings, amper soos die hiënas in The Lion King as hulle Mufasa se naam hoor. ’n Begroting is eenvoudig ’n plan...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!