Woensdag, Januarie 22, 2020

GELD kenner

Wouter Snyman

[MENTORKLAS VIDEO] Die verskil tussen goeie en slegte skuld

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Wouter Snyman - Finansies, besigheid...
Wouter Snyman

Wees kundig en maak meer geld

Die doel van welvaart is om meer geld in jou lewe te laat invloei deur middel van byvoorbeeld beleggings of ’n passiewe inkomste. Toe ek net begin leer het oor...

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Laat jou geld vir jou werk

Dis nooit te laat om jou eie besigheid te begin nie. Wouter Snyman vertel hoe jy ’n ekstra inkomste kan verdien. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en artikels...

Verander hoe jy oor geld dink

Jou finansiële situasie het eintlik niks met banknote te doen nie. Dit het alles te doen met hoe jy oor geld dink, praat en optree. Een ding wat alle ryk...

[VIDEO] Gebruik wat jy het om ’n inkomste te genereer

Vryheid is om nie te wag tot die einde van die maand om ’n salaris te kry nie, maar om te kan sê: “Ek het R1000 nodig, kom ek...

Verdien so ’n ekstra inkomste

As jy nie op die stadium is waar jy wil wees wat jou geldsake betref nie, is dit dalk tyd om jou eie besigheid te begin. As jy ekstra tyd...

[VIDEO] Wat jy moet weet oor ryk word

As jy jou geld uitgee die oomblik wat jy dit kry, sal jy nooit ’n fortuin maak nie. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.

Bestuur jou geld reg

Om finansieel vry te wees beteken om met jou inkomste te doen wat jy wil en steeds genoeg oor te hê om van te leef. Die meeste mense begeer werksekuriteit...

[VIDEO] Die maklikste manier om beleggings aan te pak

Beleggings hoef nie altyd duisende rande te bedra nie. Jy kan klein begin. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!