Saterdag, Desember 7, 2019

GELD kenner

video

[VIDEO] Praat gereeld oor geld

Baie van die dinge wat krapperigheid tussen man en vrou veroorsaak, het te doen met finansies – nie noodwendig ’n gebrek daaraan nie, maar eerder ’n gebrek aan kommunikasie...

Sê nee vir verkeerde skuld

Die beste raad vir geld leen is: Moet dit nie doen nie. As jy nie anders kan nie, loop katvoet vir die negatiewe effek van saamgestelde rente. Die een of...

Praat gereeld oor geld

Dit is nie verstandig om julle geldsake gelate aan jou man oor te laat en nie te weet wat aangaan nie. Bespreek dit vandag met hom. Baie van die dinge...
video

[VIDEO] Weet wat van jou geld word

Begroting is eenvoudig ’n plan om jou geld te bestuur en seker te maak jy verstaan die uitwerking daarvan. ’n Tipiese finansiële plan bestaan uit ’n paar dele wat saamwerk...
video

[VIDEO] Dis die klein gewoontetjies wat jou platsak maak

Onthou, jou gewoontes is so deel van jou dat jy maar net sal doen wat jy nog altyd gedoen het as jy nie ’n definitiewe plan het nie. Die goeie...

Weet wat van jou geld word

As jy die woord “begroting” hoor, kry jy koue rillings, amper soos die hiënas in The Lion King as hulle Mufasa se naam hoor. ’n Begroting is eenvoudig ’n plan...
Wouter Snyman

Leer slegte geldgewoontes af

Om te kom van waar jy nou is tot waar jy wil wees, moet jy ’n nuwe strategie of plan uitwerk. Dieselfde geld vir slegte geldgewoontes.
video

[VIDEO] Hoe om jou kinders te leer oor geld

Ons wil almal genoeg geld hê om ons kinders goed te versorg, en later genoeg hê om hulle ’n geleerdheidte laat kry. Die eerste plek waar jou kind leer hoe...
I love my smile
L'Aquila
Pretoria FM
Elite tente

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!