Maandag, Januarie 22, 2018

Geld

positief oor geld

Dink positief oor jou geld

God het die mens as ’n visuele wese geskep met die ongelooflike krag van sig en verbeelding. Het jy geweet jou oë kan meer as vier miljoen grepe inligting...
begroting

Begroot – ’n padkaart vir jou geld

As jy by finansiële vryheid en ’n sorgvrye aftrede wil uitkom, het jy ’n goeie kaart nodig. En ’n GPS om jou daar te kry! Enige suksesvolle reis begin...
geheim vir geld

Die geheime tot GROOT geld!

Die geheim tot gesonde geldsake is binne jou bereik!  Wouter Snyman vertel jou hier hoe om dit te doen. Bestel ook sy boek Slim met jou Geld? en leer...
finansies.jpg

Finansiële sekuriteit vir elke lewensfase

In elke lewensfase is daar sekere finansiële moets en moenies. Kyk só na jou finansiële toekoms. In jou 30’sTeen dié tyd is jy moontlik getroud, sê Karin Muller, hoof van...
tema_aktueel_2.jpg

Só moet jy met jou geld werk

Praatjies oor finansies laat maklik ’n bitter smaak in jou mond. Ekonoom, Dawie Roodt antwoord jou geldvrae reguit. Moet ek spaar, en wat is die beste manier om te spaar?Ja,...
tweedehandse_kar.jpg

Kies só ’n tweedehandse motor

Daar is baie slaggate waarin jy kan trap wanneer jy ’n tweedehandse motor koop. Só vermy jy dit.’n Tweedehandse motor is dikwels ’n baie aantreklike opsie. Dit is baie...
internet_vir_huis.jpg

Die beste internetplan vir jou huis

Die internet het die wêreld vir ons almal oopgemaak, maar dit kan jou ’n aardige bedrag uit die sak jaag.Die dae dat jy vir ’n ou modem moes wag...
hospitaal_plan.jpg

Kies die regte mediese fonds

Hospitaalplan? Spaarplan? Omvattende dekking? As dit jou deurmekaar maak, kan jy só jou opsies vergelyk.Daar is ’n aantal stappe in die proses om die regte mediese fonds te kies....
restuarant.jpg

Waar kan jy die goedkoopste uiteet?

Soms wil julle gesin graag gaan uiteet, al is dit nog ver van betaaldag af. Hoe kies jy die regte restaurant?Hier vergelyk ons die pryse van sekere geregte sodat...
begrafnis.jpg

Begrafnisreëlings: Weet wat is wat

Iemand het gesterf en jy moet begrafnis reël. Hier is ’n praktiese gids oor wat jy moet weet en doen.Dit sal ’n baie moeilike tyd wees, maar daar is...

Bekendes

104,319AanhangersLike
8,637VolgelingeVolg
9,888VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan