Sondag, Oktober 21, 2018

Werk en geld

19.jpg

Voldoen jou versekering aan al die vereistes?

  Jou huis en sy inhoud is waarskynlik jou grootste bate. Maak seker dat dit behoorlik verseker is indien jy op die een of ander manier skade sou ly. En...
7791.jpg

Bestuur jou geld reg met ’n begroting

Lewenskostes styg teen ’n onstellende tempo en ons moet almal die gordels stywer trek. Maar jy kan nie jou uitgawes begin verminder as jy nie weet hoeveel jy spandeer...
fuel_saving.jpg

Spaar dié vakansie met ’n slim bestuurstyl

Die brandstofprys is vir almal ’n groot bekommernis en kopseer, veral met die vakansietyd. Maar daar is maniere om te spaar as dit by brandstof kom. Hier is ’n...
werk.jpg

Wees mal oor jou werk

Is dit moontlik om gebalansseerd te lewe? Om ewe veel tyd aan werk, gesin en jouself te spandeer? Jim Bird, stigter van die Work Life Balance opleidingsinstituut sê dis...
3805.jpg

Verdien jy ‘n verhoging?

Natuurlik wil jy graag meer geld hê, maar weet jy hoeveel jy werd is? Kenners sê as jou feite agtermekaar is, behoort daar niks in jou pad te staan...
bevordering.jpg

Kry daardie bevordering

Al lê jou werk elke dag soos ’n berg voor jou, is daar tog altyd ’n manier om oor of om die berg te kom. Kobus Neethling gee raad...
7791.jpg

Geldslim met ’n begroting.

Lewenskostes styg teen ’n onstellende tempo en ons moet almal die gordels stywer trek. Maar jy kan nie jou uitgawes begin verminder as jy nie weet hoeveel jy spandeer...
spaar.jpg

Wees geldslim! vermy dié geldfoute

Ons almal begaan maar hier en daar geldfoute. En sekere foute begaan ons heeltemal te gereeld. Ons maak sekere finansiële besluite as gevolg van ons persoonlikheid of dalk hoe...
7892.jpg

Pootjie jou lae selfbeeld jou werk?

“Ek bly onderaan die suksesleer, want ek kan nie oor myself praat of in myself glo nie. Ek is te skaam en voel te minderwaardig.”Hoe voel en dink jy...
money.jpg

Is jy slim met jou geld?

Jou finansiële doelwitte wink in die toekoms. Maar is jy op die regte pad na rykdom? Maak jy vordering en hoe meet jy dit? Hoeveel skuld het jy? Is...
Filorga
King Price

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,613IntekenaarsTeken aan
Filorga
King Price