Maandag, Februarie 24, 2020

WERK + GELD

huislenings

Betaal jou huis gouer

Huislenings is oor die algemeen goedkoper skuld as kredietkaarte, persoonlike lenings en oortrokke fasiliteite. Nogtans is die rente wat jy oor 20 of 30 jaar op so ’n groot bedrag...
Wouter Snyman

Die eerste stap tot ’n voller beursie

Om jou geld te beskerm kan so eenvoudig wees soos om nie jou handsak op enige plek neer te sit nie of om nie te veel te betaal nie. Jong...

[MENTORKLAS VIDEO] Kry ’n plan vir jou geld

Wouter Snyman gee idees oor hoe om beter boek te hou van jou geld. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.
Wouter Snyman

Die verskil tussen goeie en slegte skuld

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Op die oomblik spandeer...
Wouter Snyman

[MENTORKLAS VIDEO] Die verskil tussen goeie en slegte skuld

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Wouter Snyman - Finansies, besigheid...

’n Goeie kredietrekord

Skuld verhinder jou om te spaar en welvaart te skep. Aangesien dit egter ’n alledaagse verskynsel is, is dit belangrik dat jy ’n goeie kredietrekord opbou en dat jy...

Maak aftrede jou bang?

Aftrede is nie iets waaraan ons dikwels dink nie. Die statistieke wys dat minder as 3% van Suid-Afrikaners kan aftree sonder om hulle lewenstandaard drasties te verlaag. Selfs meer kommerwekkend...
Wouter Snyman

Wees kundig en maak meer geld

Die doel van welvaart is om meer geld in jou lewe te laat invloei deur middel van byvoorbeeld beleggings of ’n passiewe inkomste. Toe ek net begin leer het oor...

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Laat jou geld vir jou werk

Dis nooit te laat om jou eie besigheid te begin nie. Wouter Snyman vertel hoe jy ’n ekstra inkomste kan verdien. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en artikels...
King Price
TravelRite

Bekendes