Donderdag, Februarie 20, 2020

Werk en geld

[VIDEO] Dis die klein gewoontetjies wat jou platsak maak

Onthou, jou gewoontes is so deel van jou dat jy maar net sal doen wat jy nog altyd gedoen het as jy nie ’n definitiewe plan het nie. Die goeie...

Weet wat van jou geld word

As jy die woord “begroting” hoor, kry jy koue rillings, amper soos die hiënas in The Lion King as hulle Mufasa se naam hoor. ’n Begroting is eenvoudig ’n plan...
Kellie Becker

Fokus op die groot prent

Kellie Becker, bestuurshoof van Southern Oils, bestuur sy tyd deur by prioriteite te staan en te onthou dat elke taak hom by ’n einddoel moet uitbring. Ek het op ’n...
Wouter Snyman

Leer slegte geldgewoontes af

Om te kom van waar jy nou is tot waar jy wil wees, moet jy ’n nuwe strategie of plan uitwerk. Dieselfde geld vir slegte geldgewoontes.

10 maniere om dié Valentynsdag ‘n hart te steel sonder om ‘n bank te...

Die maand van liefde is toevallig ook die maand waar baie van ons steeds besig is om te herstel na feestyd-oorbesteding.

[VIDEO] Hoe om jou kinders te leer oor geld

Ons wil almal genoeg geld hê om ons kinders goed te versorg, en later genoeg hê om hulle ’n geleerdheidte laat kry. Die eerste plek waar jou kind leer hoe...
King Price
TravelRite

Bekendes