Saterdag, April 21, 2018

Werk

Selfvertroue is die geheim tot sukses

Anri van der Linde leer elke dag vir meisies en vroue hoe belangrik selfvertroue is. Dit is nog belangriker om leiding by die werk te neem. Ek was nooit een...

Klop kantoorkonflik

Jou baas is ’n boelie, en jou kollega erger as jou skoonma. As argumente en skermutselings op kantoor jou werksvreugde steel, het ons raad. Jou baas is ’n boelie, en...
Janine Binneman

Vroue in die werksplek vandag

Janine Binneman het toevallig in juweliersontwerp beland en nou is sy al in Louis Vuitton se Kaapstadgids ingesluit. Volgens haar is daar vyf eienskappe wat ’n werkende vrou moet...
vervelige_lewe.jpg

Ag, my lewe is so vervelig…

Ons ken almal iemand wat ’n slegte werk het of in ’n slegte verhouding is, maar tog bly hulle. As hulle dit so haat, hoekom beweeg hulle nie aan...
Riaan Jacobs

“Geluk hang van meer as jou werk af”

Riaan Jacobs van Slender Wonder vind eindelose geluk en motivering in sy werk, maar hy weet ook dat jou beroep nie jou hele lewe moet wees nie. Riaan Jacobs van...
jou gedagtes

Jou gedagtes is uniek

Jou gedagtes is uniek aan jou. Jy is al een wat jou houding kan bepaal. Stel jou voor jy is in ’n personeelvergadering waartydens nuwe werksure bespreek word. Jou gedagtes...
Carien Stoltz

“Wen eers jou kliënt se vertroue”

In haar onderneming, Style Designory, werk Carien Stoltz daagliks met kliënte wat ’n nuwe voorkoms verlang. By elkeen sien sy hoe hulle oë verhelder as hulle in die spieël...
werksdag.jpg

Maak jou werksdag makliker

Jy geniet jou werk, maar soms raak dinge net te veel om te hanteer. Leer by ander beroepsvroue hoe om jou dagtake makliker aan te pak. VROUE PRAAT OOR... Jy geniet...
Petru van Zyl

Petru van Zyl: Begin jou eie besigheid

Ek het op 23 al my eerste besigheid begin – ’n velsorgkliniek. As opgeleide velsorgterapeut het dit na die beste opsie gelyk. Min het ek besef watter groot opofferings...
uitstel

Hoe om op te hou uitstel

Uitstel is die vyand van produktiwiteit. Jy voel ook heeltyd skuldig en kan nie eintlik op iets anders konsentreer nie. Hier is raad. Uitstel is die vyand van produktiwiteit. Jy...
Padkos

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,089VolgelingeVolg
1,098IntekenaarsTeken aan
Padkos