Chereé Strydom se nuwe liedjie

0
378
cheree_strydom_miskraam.jpg

Elke ouer het ’n ander manier om die hartseer van ’n verlore kind te verwerk. Chereé verwoord die seer oor haar miskraam in die liedjie “’n Roos te vroeg gepluk”.