Dankiesê-Projek

0
35
dankie.jpg

Wanneer die jaar einde se kant toe staan en jy terugkyk na die maande wat verby is, kan ’n mens nie help om dankbaar te wees nie. Sê saam met ons dankie aan dié wat jou hart geraak het hierdie jaar.

Kliek hier en neem deel aan Voelgoed se Dankiesê-Projek