Die 3 beste apps wat vir stres help

0
251
stres.jpg

Jou slimfoon kan jou help om minder te stres. Probeer hierdie stres-apps en jy kan ʼn fantastiese spa-bederf wen.

Nou kan jy ontspan, jou kop skoonmaak en uiteindelik 'n goeie nag se slaap inkry.

1. Stress Pile

Dit is ʼn maklike en effektiewe manier om jou stresvlakke te monitor. Hierdie app sal jou help om stresfaktore in jou lewe te identifiseer en daaraan te werk.

2. Stress Check

Hierdie app help jou om te verstaan watter soort stres jy ervaar. Jou inligting word gestoor en deur middel van grafieke uitgebeeld, sodat jy kan sien hoe jou stresvlakke met tyd styg of daal.

Met hierdie toepassing kan jy diep asemhaal en vinniger ontspan terwyl jy na rustige musiek luister.

lyn_3.png

stress.jpgWEN!

Vertel vir ons watter app vir jou die beste gewerk het of watter een jy probeer het. Wat doen jy gewoonlik om minder te stres? Jy staan ’n kans om ʼn wonderlike spa voucher by La Montagne Day Spa & Beauty Salon in Pretoria ter waarde van R600 te wen.

Loer gerus op www.lamontagnedayspa.co.za indien jy belangstel in ’n spa-bederf.