Die goedkoopste pad na ’n mooier jy

0
201
slimming_clinic_1.jpg

Om jouself goed te versorg terwyl jy jonk is, is uiters belangrik vir jou skoonheid in later jare, maar dit kan duur raak! Dr. Wian Stander van die Slimming clinic vertel van die sakpaspad na skoonheid.

Firma_Lift_Cleaser.pngWEN!

Velsorg is ’n noodsaaklikheid vir elke vrou, maak nie saak hoe oud of jonk jy is nie. Wen ’n pak van Willa Krause met Firmalift Cleanser en Toner ter waarde van meer as R400. Skryf hier onder in. (Kompetisie sluit Vrydag 13 Desember)