Die leading ladies in Brϋmilda se lewe

0
187
brumilda.jpg

Brϋmilda stel ons voor aan die vroue in haar lewe saam met wie sy herinneringe geskep het.

Hier is Brϋmilda saam met haar twee susters.

brumilda_se_suster.jpg

Foto: Fredrika, Brϋmilda en Nancy

Sy word ook vanjaar in die nuwe fliek leading lady gesien en hier vertel Katie McGrath hoe wonderlik dit was om saam met haar te werk:

Lees ook: Brümilda moes selfvertroue aanleer

Trek jou dagbeplanner nader, want Leading Lady open 28 November in Teaters.