Die “Maak-jou-man-weer-verlief” dieet

0
7
lotie_pieter_koen.jpg

Lotie Koen het ’n baie eenvoudige eetplan, wat nou en dan aangepas is, gevolg. Die dieet is met Cipla-aanvullings verryk. Sean Robertson van Cipla Nutrition verklap Lotie se eetplan.

ONTBYT
1 porsie Cipla Nutrition 100% Whey Protein gemeng in 250 ml ongegeurde vetvrye jogurt 1 vrug

OGGEND-PEUSELHAPPIE
½ blik tuna met 1 een eetlepel vetvrye mayonnaise, komkommer en blaarslaai

MIDDAGETE
1 porsie Cipla Nutrition 100% Whey Protein en 10 amandelneute

MIDDAG-PEUSELHAPPIE
1 porsie Cipla Nutrition 100% Whey Protein en 10 amandelneute

AANDETE
1 hoenderfilet sonder vet gaargemaak in 1 eetlepel olyfolie en blaarslaai, komkommer en tamatie OF broccoli OF spinasie

DRINK
2 tot 3 liter water per dag

Cipla deel van Lotie se wenresep

whey_protein.png

Sonder Cipla Nutrition se produkte en aanvullings sou Lotie nie so maklik gewig verloor het nie. Hier is ’n paar van die produkte wat sy gebruik het:

100% Whey Protein is ’n farmaseuties-geformuleerde proteïnaanvulling, laag in vet en hoog in aminosure wat ook algemene gesondheid aanhelp. Benewens gewigbeheer is dit ook die ideale produk wat spierweefsel na oefening versterk.

Lipoblast™ MX is ’n kragtige gewigsverliesproduk wat vetverlies aanhelp, aptyt beheer, metabolisme versnel, energie en fokus vermeerder. Verder is dit ’n anti-oksidant wat die negatiewe effek van vrye-radikale verminder – ’n onontbeerlike produk wanneer jy gewig wil verloor.

WEN! WEN! WEN!lotie_koen_voor.jpg

Vier gelukkige lesers kan elk ’n maand se Cipla-gewigsverliesprodukte wen. Sean Robertson van Cipla Nutrition, wat Pieter en Lotie bygestaan het, sal ook ’n gratis telefoniese konsultasie aan die wenners gee. Vul jou besonderhede aan die onderkant van hierdie blad in om in aanmerking vir die prys te kom.

’n Body Guru vir ’n lyf soos Lotie s’n

Hennie Kotze van die Body Guru in Pretoria is een van twee professionele liggaamsbouers in Suid-Afrika wat net aan internasionale kompetisies deelneem. Daarby is hy ook ’n gekwalifiseerde persoonlike fiksheidinstrukteur en sport-voedingskundige. Dit is die man wat Lotie gehelp het om haar viets lyfie van weleer terug te kry.

lotie_koen_na.jpg“Vir my gaan dit nie net oor fiksheid en ’n dieet nie. Ek wil mense help om ’n gesonder leefstyl aan te kweek en sodat hul liggame getransformeer kan word na ’n gesonder, fikser toestand. “Lotie en Pieter Koen het my genader om hulle te help om hul liggame te transformeer na ’n meer gesonder toestand. Deur toewyding met haar oefening en dissipline met die eetplan wat ek vir haar opgestel het, het sy oor ’n tydperk van drie tot vier paar maande al die oortollige vetjies afgeskud en is sy waar sy nou is.”

Hennie vertel dat Lotie vyf keer per week dertig tot veertig minute weerstandsoefeninge (met gewigte en masjiene) en plyometrics, iets soortgelyk aan aërobiese oefeninge, gedoen het. Hierby ook 40 minute se kardiovaskulêre oefeninge.

Vir meer inligting oor die Body Guru gaan na www.henniekotze.co.za of www.bodyguru.co.za.