As Christene is ons almal goed vertroud met die kruisiging en opstanding van Jesus. Jaco Thom maak dit nog ʼn tikkie meer persoonlik …
Kry jou uittreksel uit Jaco Thom se “God se storie” waar hy die verhaal van Jesus se kruisiging en opstanding in ʼn storieformaat vertel. Om werklik te dink wat deur almal se gedagtes gegaan het in daardie paar dae, loop jy vir ʼn paar minute in hulle skoene.
Kliek hier vir jou gratis uittreksel
Wil jy meer lees? Kry jou eie God se storie hier.
![]() |
WEN! |