Die unieke band tussen ma en kind

0
213
ma_dogter.png

Haar reuk, haar aanraking, haar glimlag. Wanneer jy jou oë toemaak, is die kanse goed dat jy elke klein detail van die eerste vrou in jou lewe onthou.

Haar reuk, haar aanraking, haar glimlag. Wanneer jy jou oë toemaak, is die kanse goed dat jy elke klein detail van die eerste vrou in jou lewe onthou.

pandora_0.jpgHierdie Moedersdag vier PANDORA die unieke band tussen ma en kind, met ʼn emosionele nuwe kort-film.

Hierdie film gee die antwoord op ʼn enkele vraag: kan kinders hulle eie ma herken sonder om haar te sien? Ses ma’s het besluit om dit te toets. Een-vir-een is elkeen van die kinders geblinddoek en gevra om hulle ma tussen ʼn groep vroue uit te ken – met behulp van hulle ander sintuie. Elke mamma het angstig gewag en gekyk hoe haar kind noukeurig soek na iets wat bekend is tussen ʼn groep vreemdelinge.

Hierdie klein eksperiment het beslis ons harte geraak. En is dit tog nie waaroor Moedersdag eintlik gaan nie – die erkenning van die vrou in ons harte?