● Die kompetisie duur tot 30 September.
● Om in aanmerking vir die prys te kom, moet jy vir ten minste 12 maande by die Voelgoed-vriendinneklub aansluit.
● Die wenner word op 7 Oktober op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
● Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
● Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.
● Voelgoed Media behou die reg voor om nie die prys toe te ken indien daar nie ten minste 500 vroue by die vriendinneklub aansluit nie.