die waarheid oor my Weight Watchers

0
11

Ek het gejok op my Weight Watchers kosdagboek. Ek het geskryf dat ek 3 eiers geëet het…maar wat ek versuim het om te noem, was dat dit Cadbury sjokolade eiers was. – Caroline Rhea