Driehoek

0
24
driehoek[1].jpg

Jou heupe is wyer as wat jou skouers is.

As jy ’n driehoekige figuur het

DIE KENNER SÊ

Die groot geheim om ’n driehoekige figuur te vlei is natuurlik om die illusie van volume op jou bolyf te skep. Dit help jou lyf om meer proporsioneel te lyk.

Jy wil die klem op jou klein middellyf lê, en die ronding van jou onderlyf moet daardie begeerde uurglassilhoeët help voltooi.