Die e-kuier word op Woensdag 20 Januarie om 19:00-20:00 uitgesaai.
Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die e-kuier kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 7 dae te kyk.
Alhoewel dit ’n aanlyn kuier is, is daar slegs beperkte plekke beskikbaar!