e-Kuier met RIANA NEL

e-Kuier met RIANA NEL

Kuier aanlyn saam met Finesse en Riana Nel op Woensdag 18 November, 19:00-20:00. Jy mag dink jy ken Riana, maar jy het haar nog nooit só gesien nie! Ons sal jou laat dink, laat lag en moontlik selfs laat huil …

Aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif

WOENSDAG 18 NOVEMBER om 19:00 tot 20:00

Kaartjies (e-Kuier)

Die e-kuier word op Woensdag 18 November om 19:00-20:00 uitgesaai.
Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die e-kuier kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.
Alhoewel dit ’n aanlyn kuier is, is daar slegs beperkte plekke beskikbaar!

E-KUIER
kaartjie

R29

R49

E-KUIER kaartjie:
* R29
* Bespreek tot Dinsdag 17 November om 12:00

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A