e-Kuiers

e-kuiers
Vorige e-kuiers

9 September

Die dae wat ons bekendes net in ons tydskrif sien, is vir altyd verby. Voortaan kuier ons aanlyn met ons voorbladvroue en kry ’n meer persoonlike kykie in hulle lewe. Voelgoed TV se e-kuiers is anders. Jy mag dink jy ken Andriëtte , maar jy het haar nog nooit só gesien nie! Ons sal jou laat dink, laat lag en moontlik selfs laat huil …