eet vir die regte redes

0
8

Leer om vir die regte redes te eet en moet dan nie skuldig voel omdat jy eet nie. Let op die tye wanneer jy nie honger is nie en wel eet. Dis dan dat jy vir God moet vra om jou te wys wat die werklike probleem is en hoe om dit op te los. Vra Hom om jou te help kies vir ’n gesonde leefstyl!

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.