“Ek het geglo ek gaan wen!”

0
35
melinda_bam_miss_south_africa.jpg

Om gekies te word as Mej. Suid-Afrika, is beslis nie ’n geringe saak nie. Melinda Bam vertel hoe sy gebid het oor haar inskrywing, en dat sy werklik geglo het sy gaan wen.

Kyk hierdie pragtige video.