Vertoning

Lynette Beer LIVE – Brakpan

VOLGENDE VERTONING – RUSTENBURG
EARLY BIRD-KAARTJIES TOT 31 JULIE
+
Wen ’n VIP-ervaring!
25 kaartjies per vertoning word opgegradeer na ’n VIP-ervaring
(VIP-sitplek, geskenk, groet-en-ontmoet, ens)

5 VERTONINGS LANDSWYD!
Nelspruit – 30 Julie ● NG Kerk Nelspruit-Suid
Rustenburg – 2 September ● Agapé Gemeente
Krugersdorp – 8 Oktober ● The Barnyard Silverstar Casino
Vaalpark – 15 Oktober ● Action Town @ No Name Bar
Brakpan – 12 November ● El Roi Teater

– – – – –

Méér as net ’n praatjie – ’n vertoning vol kleur, humor en insig!

Die kleurryke Lynette Beer bring haar kenmerkende energie en inspirasie na die verhoog met ’n splinternuwe tema!

OP JÓÚ MANIER!
Die tema “OP JÓÚ MANIER!” daag die idee uit dat almal op dieselfde manier moet dink of optree om reg te wees.

Lynette Beer wys dat daar nie net één manier is nie, en hoe uiteenlopend mense liefhet, kinders grootmaak, vriendskappe bou en in die werksplek optree.

Baie mense leef onder die druk om “soos iemand anders” te wees, maar ware vryheid kom wanneer jy besef hoekom dit goed is om op jóú manier suksesvol, gelukkig en vervuld te leef.

Dit beteken nie dat daar nie ook ruimte vir ander mense moet wees nie – jy kan gemaklik wees met wie jy is, terwyl jy terselfdertyd respek toon vir iemand anders se unieke manier van dink en leef.

– – – – –

’N SPESIALE GAS!
Venessa Schoeman, mede-skrywer van die splinternuwe boek “Verloor gewig op jóú manier” sluit by Lynette aan – om oor gewigsverlies vanuit die temperament-metode te gesels, spesiaal vir vroue wat reeds alles probeer het!

Bestel die boek vooraf saam met jou bespreking teen die spesiale prys van R169 R299 – en ontvang dit met aankoms by die vertoning!

“Verloor gewig op jóú manier” verskyn op 1 Augustus, en is ook aanlyn beskikbaar teen die voorpublikasie-aanbod van R249 R299, plus aflewering – kliek hier

Venessa Schoeman   Verloor-gewig-op-jou-manier-OMSLAG

– – – – – 

DANKIE AAN ONS BORG!
AFGRI – ondersteun voedselprodusente met landbouvernuf, kliek op afgri.co.za

EVENT

Datum

Nelspruit – 30 Julie ● NG Kerk Nelspruit-Suid
Rustenburg – 2 September ● Agapé Gemeente
Krugersdorp – 8 Oktober ● The Barnyard Silverstar Casino
Vaalpark – 15 Oktober ● Action Town @ No Name Bar
Brakpan – 12 November ● El Roi Teater

Tyd

6:00 – 8:00 pm

Koste

Kliek hier vir kaartjie-opsies

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Sien datums en dorpe by “EVENT”

KAARTJIE-OPSIES

VOLGENDE VERTONING – RUSTENBURG
EARLY BIRD-KAARTJIES TOT 31 JULIE
Early Bird-kaartjie @ R159 R199
Drie of meer kaartjies @ R149 elk
Voorafbestelling vir boek @ R169
+
Wen ’n VIP-ervaring!
25 kaartjies word opgegradeer na ’n VIP-ervaring
(VIP-sitplek, geskenk, groet-en-ontmoet, ens)

Lynette Beer LIVE – Brakpan
NELSPRUIT
Vertoning-kaartjie
Vanaf R149
Lynette Beer LIVE – Brakpan
RUSTENBURG
Early Bird-kaartjie
Vanaf R149
Lynette Beer LIVE – Brakpan
KRUGERSDORP
Early Bird-kaartjie
Vanaf R149
Lynette Beer LIVE – Brakpan
VAALPARK
Early Bird-kaartjie
Vanaf R149
Lynette Beer LIVE – Brakpan
BRAKPAN
Early Bird-kaartjie
Vanaf R149
Scroll to Top