Produksie

PassieVol 2026

PassieVol 2026 Cover

Voelgoed Media en Moreleta Kerk bied aan!
PASSIEVOL 2026
Musiek ǀ Lofprysing ǀ Aanbidding

– – – – –

PassieVol keer in 2026 terug met selfs méér passie, méér musiek, en méér van God se teenwoordigheid – passievol oor Jesus die Oorwinnaar!

Voelgoed Media en Moreleta Kerk bring weer van Suid-Afrika se grootste musiekkunstenaars saam op één verhoog, voor ’n gehoor van bykans 6 000 gelowiges.
’n Unieke produksie waar élke noot, élke woord en élke oomblik saamgeweef word in ’n geloofservaring soos min!

MUSIEK DEUR TOP AFRIKAANSE KUNSTENAARS!
Jy kan uitsien na ‘ou’ gunstelinge soos Ruan Josh, Retief Burger en Monique Steyn, en ons verwelkom ‘nuwe’ gunstelinge soos Heinz Winckler, Juanita du Plessis en Chris Else!

MÉÉR AS NET MUSIEK!
Hykie Berg is die aanbieder en storieverteller van die vertoning – met die tema Jesus die Oorwinnaar!

’N ONTMOETING MET GOD!
’n Unieke produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ’n geloofservaring soos min!
Met Johan Kelber as musiekregisseur en Andrew Timm as produksieregisseur.

– – – – –

MOENIE PASSIEVOL OP SONDAG 19 APRIL 2026 MISLOOP NIE!
Een
vertoning in Pretoria!
Twee
ure se musiek en lofprysing!
Ses
top Afrikaanse kunstenaars!
Ses duisend
gelowiges wat saam aanbid!

– – – – –

Dankie aan ons borge!
Finbond Groep Beperk – kies ‘n bank wat jou wil help spaar, kliek op finbondgroup.com
AFGRI – ondersteun voedselprodusente met SA landbou-vernuf, kliek op afgri.co.za

EVENT

Datum

19 April

Tyd

5:00 nm

Koste

Vanaf R219

Tipe Event

Produksie

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media en Moreleta Kerk

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

Volg ons

VENUE

Moreleta Kerk
Pretoria
1353 De Villebois Mareuil Dr, Pretorius Park

KAARTJIE-OPSIES

PassieVol 2026
Slegs één vertoning!
Vanaf R219
Sondag
19 April 2026. 17:00 – 19:00
Scroll to Top