#EkwilEkkanEksal 2020

gelukkige gesin

Gelukkige jy, gelukkige gesin

Finesse en die ATKV se #EkwilEkkanEksal-konferensie, met die tema Gelukkige jy, gelukkige gesin, is net die geleentheid as jy wil weet wat jý kan doen om ’n hegte gesin te skep waar almal blom en gelukkig is.

Meer oor

Wanneer iemand sê: “My gesin is my alles,” bedoel sy gewoonlik dat dit die mense is wat die meeste vir haar beteken, en andersom.
Jou gesin is die mense wat jou ondersteun, aanmoedig, troos en raad gee. Hulle is jou anker in die storm en die wind onder jou vlerke.
Geluk is belangrik. Dis belangrik vir jou eie bevrediging en genot. Dit is ook net so belangrik vir jou gesin.

Verander jouself vir ’n gelukkige jy, gelukkige gesin!
Jy wil graag ’n liefdevolle ouer wees wat jou kinders help en begelei om eendag suksesvol en gelukkig te wees.
Jy wil ’n ondersteunende vrou wees wat jou lewensmaat verras met blyke van liefde.
Jy wil al jou ideale oortref en jou gesin, vriende en kollegas verbaas met hoe ongelooflik jy is.
Maar weet jy wat …
Jy moet eers na jouself omsien voor jy die beste jy vir ander mense kan wees.
’n Bevordering by die werk, om die Lotto te wen of dat jou kinders hul speelgoed wegpak nadat hulle gespeel het, waarborg nie geluk nie.
Ware geluk sal kom wanneer jy groeigeleenthede skep vir ’n gelukkige jy en ’n gelukkige gesin.
#EkwilEkkanEksal is net die geleentheid vir jou, as jy wil weet wat JY kan doen om ’n gelukkige, hegte gesin te skep, waar almal blom en selfs jou tiener mal is oor gesinstyd.
’n Lewensveranderde konferensie met wêreldklassprekers
As jy ’n konferensie met wêreldklassprekers, wat omgee en wat jou lewe sal verander, wil bywoon, is hierdie jou kans.
Al die belangrike lewensvrae word ontgin om uit te vind wat régtig blywende, ware geluk vir jou en jou hartsmense sal waarborg.

Sprekers

Gustav Gous

Gustav Gous

Kaap + Pretoria

Lynette Beer

Lynette Beer

Kaap + Pretoria

Jannie Putter

Jannie Putter

Kaap + Pretoria

Tertia Putter

Tertia Putter

Pretoria

Neil Powell

Neil Powell

Kaap

Tanya Powell

Tanya Powell

Kaap

Wat jy van die sprekers en ander lewensafrigters by die konferensie kan verwag, om jou te inspireer en te bemagtig:

Van beproefde maniere vir gesonde verhoudings tot aksiestappe om jou te help om van pynlike ervarings en emosies ontslae te raak.

Van rituele wat gewaarborg is om julle gesin se geluk te verhoog tot hoe om jóú doel en impak te verhoog soos wat jou selfwaarde en positiwiteit na vore kom.

As jy nie net wil wonder of daar ’n beter manier is nie, maar eerder wil uitvind hoe om elke dag beter te dink en te leef, moenie #EkwilEkkanEksal 2020 misloop nie!

Dié konferensie is vir almal. Bring sommer jou hele gesin saam na hierdie inspirerende geleentheid!

Kaartjies

Kaapstad
DATUM: Saterdag 15 Februarie
PLEK: Die Bron Teater
TYD: 08:00 vir 09:00

Pretoria
DATUM: Saterdag 22 Februarie
PLEK: Lewende Woord Brummeria
TYD: 08:00 vir 09:00

EARLY-BIRD kaartjie

R 150 R200
  • EARLY-BIRD KAARTJIE
    R150 R200
    (Geldig tot 20 Januarie)
SPAAR 25%

VIP-kaartjie

R 217 R473
  • VIP-KAARTJIE:
    • Aparte registrasie
    • Afgebakende sitplekke
    • Boek GELUKKIGE JY, GELUKKIGE GESIN (R174)
    • Oudio-opname van konferensie (R99)
SPAAR 55%

Groepsbespreking

R 560 R800
  • GROEPSBESPREKING:
    Sit 4 of meer kaartjies in jou mandjie en betaal slegs R140 per kaartjie!
SPAAR 30%

Finesse-vriendinne

R 140 R200
  • FINESSE-VRIENDINNE:
    As deel van jou vriendinne-klub voordele betaal jy slegs R140 per kaartjie. Gebruik jou afslagkode.
SPAAR 30%

Boek

52 geheime om jou gesin te laat blom + Joernaal

Gelukkige jy, gelukkige gesin deur Gustav Gous, Lynette Beer, Jannie Putter en ander lewensafrigters word tydens die konferensie bekend gestel.

Geborg deur

EkwilEkkanEksal 2019

Gustav Gous, Lynette Beer, Wouter Snyman, Nadia Beukes en Bill Price het in 2019 vir 3 000 mense gewys hoe om dinge wat regtig saak maak te maak gebeur.

Die kaartjieverkope het ’n skenking van meer as R30 000 aan Helpende Hand se Studiefonds moontlik gemaak en so ’n behoeftige student se klasgeld help betaal.

Doen goed

DOEN GOED! Finesse skenk 10% van die kaartjieverkope aan Helpende Hand se Studiefondssentrum.

Bespreek jou plek vandag!

Dae
Ure
Minute
Sekondes