Motiveringsgeleentheid

#EkwilEkkanEksal [Bellville]

#EKWILEKKANEKSAL 2026
#EkwilEkkanEksal met die tema “Wat maak volgende saak?”, is ’n motiveringsgeleentheid wat jou inspireer om ’n visie vir jou persoonlike en professionele lewe te ontgin, jou passie aan te steek, en jou drome en doelwitte met selfvertroue na te jaag!

As jy op een of meer van hierdie vrae antwoorde soek, is dié konferensie vir jou!
Wat sou jy nastreef as jy nie bang was vir mislukking nie?
Gee jy aandag aan wat saak maak, of wat dringend voel?
As jy elke aand gaan slaap, voel jy gelukkig en vervuld?
Wat is sukses vir jou, en leef jy volgens daardie definisie?

WÊRELDKLAS-SPREKERS, LEWENSAFRIGTERS EN MENTORS!
Laat wêreldklas-sprekers, lewensafrigters en mentors soos Lynette Beer, Gustav Gous en Jessica Daniels jou help om jou doel te kan leef én die wêreld met jou gawes en talente te verryk.

OGGEND-SESSIES

SESSIE 1
Jessica Daniels
Media-persoonlikheid en motiveringspreker

SESSIE 2
Tilesia Colyn
Lewensafrigter en motiveringspreker

SESSIE 3
Lynette Beer
Verhoudingskenner, spreker en skrywer

SESSIE 4
Johan Beukes
Besigheidsafrigter en motiveringspreker

MIDDAG-SESSIES

SESSIE 5
Francois Boyce
Sosiale media-beïnvloeder en motiveringspreker

SESSIE 6
Wanda Bam
Motiveringspreker en skrywer

SESSIE 7
Gustav Gous
Internasionale spreker en leierskapafrigter

SESSIE 8
Heindrich Wyngaardt
Media-persoonlikheid en gemeenskapsbouer

DIE MOTIVERINGSGELEENTHEID VAN DIE JAAR!
Jy kan uitsien na relevante en inspirerende temas wat jou aan die dink sit, en waardevolle, praktiese antwoorde bied op die belangrike vraag: Wat maak volgende saak?

Vaardighede

Ontdek jou sterkste vaardighede, stel doelwitte wat jou inspireer en neem stap-vir-stap aksie om dit te ontwikkel.

Toekoms

Berei jou voor vir die toekoms deur doeltreffende kommunikasie, digitale geletterdheid en kreatiewe probleemoplossing te bemeester.

Veerkragtigheid

Leer hoe om stres te hanteer, jou emosies te beheer, na ’n terugslag te herstel en om standvastig te bly wanneer dinge moeilik raak.

Finansies

Ontdek hoe om God se finansiële beginsels toe te pas vir volhoubare persoonlike en besigheidssukses.

Leierskap

Ontwikkel leierskapsgewoontes om by verandering aan te pas, én jou persoonlike sowel as besigheidsgroei te versterk.

Waardes

Bepaal jou belangrikste waardes volgens jou geloof en leef dit elke dag doelbewustelik uit vir ’n sinvolle lewe.

Aksie

Maak jou eie plan met doelwitte en tydraamwerke, en fokus op die belangrikste stappe wat werklik tel.

Groei

Ontwikkel ’n sterk groeidenkwyse gegrond in geloof, wat jou help om te leer, en jouself aan te hou uitdaag.

SPREKERS SE OUDIO-OPNAMES BESKIKBAAR!
Indien jy nie die konferensie kan bywoon nie, kan jy steeds toegang tot die oudio-opnames kry om dit later in jou eie tyd te luister!

AFSONDERLIKE WERKSWINKELS MET BEPERKTE SITPLEKKE!
Afsonderlike werkswinkels, spesifiek ontwerp vir entrepreneurs, bestuurspanne, ’n klein onderneming, organisasie, skool of selfs ’n afdeling van ’n besigheid.

LOKAAL 1
08:00-11:30
Kry die lewe wat jy graag wil hê!
Herontwerp jou lewe met ’n doelgerigte plan vir jou werk én persoonlike lewe. Omskep jou doelwitte in aksieplanne, verbeter produktiwiteit in die werkplek én leef ’n vervulde lewe.
Gustav Gous

LOKAAL 1
12:00-15:30
Verstaan die mense saam met wie jy werk
Of jy ’n bestuurder, toesighouer, spanleier of medewerker is – om jou (en jou spanlede) se sterk- en swakpunte én manier van werk te verstaan, is belangrik om ’n suksesvolle onderneming of organisasie te wees!
Lynette Beer

EVENT

Datum

Saterdag 21 Maart

Tyd

08:00 tot 11:00 [Sessie 1-4]
12:00 tot 15:00 [Sessie 5-8]

Koste

KONFERENSIE:
Voldag-kaartjie – R149 R179
Oggend-kaartjie – R99 R129
Middag-kaartjie – R99 R129
Voelgoed-vriendin [VIP] – Voldag R129 + VIP-sitplekke (Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas)

WERKSWINKELS:
Oggend-werkswinkel – R299 R399
Middag-werkswinkel – R299 R399

OUDIO-OPNAMES:
Spreker-opnames van sessie 1-8 – R79 R99

Tipe Event

Motiveringsgeleentheid

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

Volg ons

VENUE

Vredelust Gemeente, Bellville
Dertiende Laan 87,
Boston,
Bellville

KAARTJIE-OPSIES

#EkwilEkkanEksal [Bellville]

KONFERENSIE:

Vanaf R99

Voldag-kaartjie – R149 R179
Oggend-kaartjie – R99 R129
Middag-kaartjie – R99 R129
Voelgoed-vriendin [VIP] – Voldag R129 + VIP-sitplekke (Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas)

Kliek op “Koop kaartjie” om jou tipe kaartjie te kies

#EkwilEkkanEksal [Bellville]

WERKSWINKELS:

R299 R399

Oggend-werkswinkel – R299 R399
Middag-werkswinkel – R299 R399

Kliek op “Koop kaartjie” om jou werkswinkel te kies

#EkwilEkkanEksal [Bellville]

OUDIO-OPNAMES:

R79 R99

Spreker-opnames van sessie 1-8 – R79 R99

Scroll to Top