Elizma: Eli-zé ’n volle een jaar oud

0
293
Elizma Theron

Op 20 Februarie het Elizma Theron en Nico se eersteling, Eli-zé, ’n volle een jaar oud geword.

Die volgende dag is daar ’n groot makietie vir Eli-zé en haar maters gehou. Kyk net hoe kostelik is hierdie foto’s:

elizma_theron_baba_partytji.jpg

 

 

Kyk net hoe mooi? Perfek vir n prinses!

elizma_theron_baba_12_1.jpg
elizma_theron_baba_13_0.jpg elizma_theron_baba_14_0.jpg

Pa Nico het self hierdie roomyswaentjies gemaak:

elizma_theron_baba_2.jpg elizma_theron_baba_3.jpg

 

Hierdie lyk heerlik. Eli-zé en haar maatjies gaan lekker eet. Die koek en die roomys-kolwyntjies is deur Bake my Day gemaak. Is dit nie te fraai nie?

elizma_theron_baba_4.jpg
elizma_theron_baba_6.jpg elizma_theron_baba_5.jpg
elizma_theron_baba_10.jpg elizma_theron_baba_11.jpg
elizma_theron_baba_15.jpg elizma_theron_baba_16.jpg

Die tema was "Roomys-piekniek". Ek en my ma het alles self gemaak en beplan. Roomys was daar in al die vorme denkbaar. Selfs wafels. Aan die einde van die dag het selfs die mammas en pappas roomys om die mond gehad. Eli-zé het haar gate uit geniet.

elizma_theron_baba_18.jpg elizma_theron_baba_19.jpg

 

Elke maatjie het 'n skryfbord met bordkryt gekry om huis toe te vat.

elizma_theron_baba_7.jpg

 

Hier kon gaste die mooiste foto's laat neem vir altyd se onthou.

elizma_theron_baba_17.jpg

 

Elizma en Nico se hele familie was daar om kleinding se geboorte te vier. Langs Nico staan sy pa Nico snr. en Alta Grobbelaar. Aan my regterkant is dit ouma Baby, ma Elmarie en pa Jó.

  elizma_theron_baba_21.jpg

 

 

Prinses Eli-zé op haar spesiale dag.

elizma_theron_baba_22.jpg
elizma_theron_baba_23.jpg elizma_theron_baba_24.jpg

Nico en Elizma saam met hul hart se punt.

elizma_theron_baba_30.jpg elizma_theron_baba_31.jpg
elizma_theron_baba_32.jpg elizma_theron_baba_40.jpg
elizma_theron_baba_41.jpg elizma_theron_baba_42.jpg
elizma_theron_baba_43.jpg elizma_theron_baba_44.jpg

 

 

"Oe! Njammies! Wat is dan nou lekkerder, Mamma?"

elizma_theron_baba_37.jpg

 

 

"Huh! Een jaar oud! Wow!"

elizma_theron_baba_38.jpg

 

 

Eli-zé saam met die vyftien maters wat hierdie dag met haar gedeel het.

elizma_theron_baba_39.jpg