Mark

CY Creative You Mark

CY MARK

CY CREATIVE YOU MARK
’n Plek vir samesyn, kreatiwiteit en feestelikheid!
26 September – 3 Oktober 2026

– – – – –

Besoekers word bederf met ’n wye verskeidenheid stalletjies, met iets vir elke smaak.
Ontdek unieke dekoritems, mode, geskenke, juwele en kuns, geniet watertand-lekker kos en snoepgoed, en proe van Durbanville se beste wyne!

Sedert 2009 groei die CY Mark van krag tot krag, en almal stem saam: dit is ’n mark met ’n verskil – een met hart en siel.
’n Besondere samekoms van kreatiewe mense wat passievol is oor hul gawes, produkte en skeppings.

Kom kuier, koop, klets saam en laat jou inspireer!

DANKIE AAN ONS BORGE!
Capitec Bank ǀ Pam Golding Properties ǀ TuisHome ǀ Rooi Rose ǀ VoelgoedEvents ǀ Voelgoed Media

Koop jou kaartjies vooraf en spaar!

EVENT

Datums en tye

26 September – 3 Oktober 2026
Daagliks vanaf 10:00 – 18:00

Koste

Kliek hier vir kaartjie-opsies

ORGANISEERDER

Organiseerder

The CY Collective Pty Ltd

Telefoon (Navrae oor event)

071 658 4916

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Langenhoven Straat, Durbanville, Kaapstad

VOELGOEDEVENTS (Navrae oor kaartjies)

Telefoon

016 982 3617

KAARTJIE-OPSIES

Early Bird-kaartjies – 25 Augustus tot 25 September
Toegangskaartjie (geldig vir hele tydperk van die mark) @ R65
Pensionaris-kaartjie @ R50
Groepskaartjie (4 volwassenes) @ R220
Onder 18’s gratis

Kaartjies by die hek – 26 September tot 3 Oktober
Toegangskaartjie (geldig vir hele tydperk van die mark) @ R75
Pensionaris-kaartjie @ R60
Groepskaartjie (4 volwassenes) @ R250

CY Creative You Mark
TOEGANGSKAARTJIE
R65
*Geldig vir die hele tydperk van die mark!
CY Creative You Mark
PENSIONARIS-KAARTJIE
R50
*Geldig vir die hele tydperk van die mark!
CY Creative You Mark
GROEPSKAARTJIE
R220
*Geldig vir die hele tydperk van die mark!
Scroll to Top