E-kuier met DESIRÉ GARDNER

#MoenieOpgeeNie

Redakteur Venessa Schoeman en Tracey Lange kuier aanlyn saam met Desiré Gardner ...

WOENSDAG 12 MEI om 19:00 tot 20:00

Op ’n brose 12 het ’n beroerte almal groot laat skrik, die dokters het ’n breingewas ontdek. Maar dit was ’n reuse-les in geloof …

’n Mens mis die gevoel van getroud-wees. Tog was dit nie die egskeiding wat my verander het nie, maar eerder die proses daarna …

Natuurlik beleef ek af-dae. Soms, wanneer daar iewers ’n halfuur oop is, gebruik ek tog die tyd om so ’n bietjie te huil. Net vir ’n rukkie …

As dit kom by dit wat ek tydens die kykNET-sepie Suidooster geleer het, is daar baie wat ek kan vertel …

PLUS! Die e-kuier eindig met ’n geleentheid waar JY die vrae mag vra waaroor almal wonder.

+

Registreer en staan die kans om ’n Lamelle-velsorggeskenkpak ter waarde van R1 750 te wen.

Voelgoed se e–kuiers word geborg deur Lamelle–velsorg

Kaartjies (E-kuier)

Die e-kuier word op Woensdag 12 MEI om 19:00-20:00 uitgesaai.

E-KUIER
kaartjie

NÓÚ GRATIS

R49

E-KUIER kaartjie:
* NÓÚ GRATIS
* Bespreek tot Dinsdag 11 Mei

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A