E-kuier met LEAH

#WeesJouself

Redakteur Venessa Schoeman en spesiale gas Armand Aucamp kuier aanlyn saam met Leah ...

WOENSDAG 14 JULIE om 19:00 tot 20:00

“Op musiekgebied was Celine Dion my eerste inspirasie Musiek inspireer my, want musiek praat met jou siel. “Toe ek sewe jaar oud was, is my pa skielik oorlede. Dit het ons gesin swaar getref, maar daar was nie tyd vir rondsit en huil nie.” “Nie almal gaan van jou hou nie en daar is altyd iemand wat nóg beter is as jy. Wees net jou eie unieke self. “Die Here is my dryfkrag. Ek bid baie – om dankie te sê, maar om ook te praat oor die dinge wat ek nie verstaan nie.”

+

Leah wys haar klerekas en verklap haar stylgeheime …

+

Armand verras met ’n gunstelingresep uit sy nuwe kookboek!

+

Die e-kuier eindig met ’n geleentheid waar JY die vrae mag vra waaroor almal wonder.

+

Die eerste 100 persone wat registreer staan die kans om ’n Lamelle-velsorggeskenkpak ter waarde van R1 750 te wen.

Voelgoed se e–kuiers word geborg deur Lamelle–velsorg

Registreer

Die e-kuier word op Woensdag 14 Julie om 19:00-20:00 uitgesaai.

E-KUIER

NÓÚ GRATIS

R49

E-KUIER
* NÓÚ GRATIS
* Bespreek tot Dinsdag 13 Julie

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A