E-kuier met LINDIE STRYDOM

#NiePerfekNie

Redakteur Venessa Schoeman en Sue Pyler kuier aanlyn saam met Lindie Strydom ...

WOENSDAG 17 MAART om 19:00 tot 20:00

My lewe is ver van volmaak af. Ek is steeds ’n work in progress, maar dankie tog daarvoor, want dis hoe ’n mens bly groei en leer …

Ons dink soms dat net die groot dinge tel. Maar Jesus self leer ons die waarde van klein gebare van omgee, dit wat soms so onbelangrik lyk …

Johann leer my die beginsel van good enough. Ek is vir seker meer taakgerig en hy fantasties met mense. So vul ons mekaar aan …

Met die onlangse trek af Somerset-Wes toe, het mense gewaarsku dat dit ’n emosionele ontworteling is, maar ek het gou besef hierdie is net die volgende treë – agter die Here aan …

Plus!

Elke e-kuier eindig met ’n geleentheid waar JY die vrae mag vra waaroor almal wonder.

Die e–kuier word geborg deur Lamelle velsorgprodukte

Kaartjies (E-kuier)

Die e-kuier word op Woensdag 17 MAART om 19:00-20:00 uitgesaai.

E-KUIER
kaartjie

NÓÚ GRATIS

R49

E-KUIER kaartjie:
* NÓÚ GRATIS
* Bespreek tot Dinsdag 16 Maart om 12:00

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A